Artwork for podcast Nuusmakers met Mia Spies
01/10 - Vlak 1 uiteindelik hier; Koppe rol oor Digital Vibes én 007 is terug...vir die 25ste keer!
Episode 321st October 2021 • Nuusmakers met Mia Spies • Mia Spies & Volume
00:00:00 00:09:43

Share Episode

Shownotes

Suid-Afrika is uiteindelik terug op vlak 1 van die staat van inperking; Inentingspaspoorte op pad; Politieke partye maak groot beloftes voor die plaaslike regeringsverkiesing; Verdoemende bevindings in verslag oor Digital Vibes-tenderskandaal; Staatskapingskommissie kry weer uitstel; Bendegeweld eis 4-jarige in Kaap; Klimaataktivis kap wêreldleiers se “blah blah blah” en Bond is terug…James Bond.

Chapters

Video

More from YouTube