Artwork for podcast Nuusmakers met Mia Spies
Drie urineer-voorvalle by Maties: US se dr. Leslie van Rooi vertel wat fout is en hoe hulle dit aanspreek.
Episode 804th November 2022 • Nuusmakers met Mia Spies • Mia Spies & Volume
00:00:00 00:18:03

Share Episode

Shownotes

Drie afsonderlike urineer-voorvalle by die Universiteit Stellenbosch het die laaste ses maande die nuus gehaal. Al die voorvalle was by manskoshuise en daar was glo baie drank betrokke by elkeen. In die jongste voorval verlede week het ‘n erg besope student in die kamer van medestudente by die Eendrag-koshuis geürineer. Mia Spies vra die senior direkteur van sosiale impak en transformasie aan die Universiteit Stellenbosch dr Leslie van Rooi wat die rede is vir die gedrag en wat daaraan gedoen word.

Chapters

Video

More from YouTube

More Episodes
80. Drie urineer-voorvalle by Maties: US se dr. Leslie van Rooi vertel wat fout is en hoe hulle dit aanspreek.
00:18:03
79. Brittanje het (wéér) ‘n nuwe premier. Hermann Pretorius vertel vir Mia Spies wat jy moet weet van Rishi Sunak.
00:15:18
78. “Daar is groot fout” Só sê aktivis Caroline Peters ná jongste vlaag kindermoorde.
00:14:02
77. Hittegolf laat SA’ners sweet: Klimaatwetenskaplike prof. Francois Engelbrecht verduidelik waarom jy só warm kry.
00:13:11
76. ”Vlaag ontvoerings in SA kommerwekkend.” Só waarsku Kriminoloog prof. Christiaan Bezuidenhout.
00:22:11
75. Plett haai-aanvalle eis 2 mense in 3 maande: “Dis iets ongehoord,” Só sê Nico Booyens van Shark Research Unit
00:23:41
74. Kragkrisis: “Minstens 2 donker jare lê nog voor.” Só waarsku kragkenner Corneels Schabort.
00:24:22
73. SA loop kronkelpad met Britse monargie. Hermann Pretorius van die Instituut vir Rasseverhoudinge praat met Mia Spies.
00:18:51
72. Wie is die nuwe Britse premier Liz Truss en hoekom moet ek omgee? Mia Spies vra prof. Jo-Ansie van Wyk.
00:14:34
71. Is staatskapers se dae getel? Politieke ontleder Roland Henwood praat met Mia Spies oor die Transnet-arrestasies.
00:15:50
70. Ma se tronkbesoeke aan dogter in Thailand: Ashley Oosthuizen se ma Lynn Blignaut gesels vanuit Thailand met Mia Spies
00:21:30
69. Wat is die kans dat Zuma teruggaan tjoekie toe? Mia Spies vra die politieke ontleder prof. Dirk Kotzé.
00:14:56
68. ”Moet asseblief nie afgestomp raak nie, die oorlog in Oekraïne is nog erg”. Só vertel Michele Potgieter vanuit Oekraïne aan Mia Spies
00:15:56
67. Massaverkragting skok SA: Kriminoloog prof. Christiaan Bezuidenhout praat met Mia Spies oor die grusame bendeverkragting in Krugersdorp.
00:27:33
66. Oor hoe lank gaan Cyril se kragplan inskop en beurtkrag uitskop? Mia Spies vra kragkenner Corneels Schabort.
00:23:22
65. “Dit voel regtig of hierdie program vir my gemaak is,” Só vertel Nuusmakers se Mia Spies oor haar splinternuwe televisieprogram ‘Wie’s Nuus?’.
00:15:27
64. Ná polisieminister skree “shut up” praat SA éérs. Die man aan die ontvangkant van Bheki Cele se uitbarsting Ian Cameron gesels met Mia Spies.
00:22:15
63. Fase 6-beurtkrag: “Eskom dompel SA in noodtoestand; ramptoestand dreig”. Só waarsku energiekenner Chris Yelland die huidige kragkrisis.
00:25:21
62. Pres. Cyril Ramaphosa se stryd: Kan die gekweste ‘Buffel’ herstel? Mia Spies vra vir Hermann Pretorius van die Freedom Advocacy Network.
00:29:07
61. ”Dit is regtig gespanne, ons slaap maar met oop oë.” Só vertel Michele Potgieter vanuit Oekraïne in ‘n opvolggesprek met Mia Spies oor dreigende aanvalle op haar dorp.
00:17:26
60. “Guptas: Arrestasie ís deurbraak, maar proses vorentoe kan sloer.” Só vertel politieke ontleder prof. Dirk Kotzé
00:19:46
59. “Stappe is geneem, én lesse is geleer” só vertel US-viserektor prof. Hester Klopper vir Mia Spies ná ‘n reeks omstrede voorvalle by Maties
00:24:43
58. “Beurtkrag bly; tensy daar minder gepraat; en dadelik gedoen word." Só verduidelik Eskom bedryfshoof Jan Oberholzer vir Mia Spies
00:31:10
57. “Covid: 5de vlaag is hier” Só vertel dr. Jantjie Taljaard, spesialis en hoof van aansteeklike siektes by Tygerberg-hospitaal vir Mia Spies
00:17:33
56. ”Ons weet nie wat môre gaan gebeur nie, dit kom ál nader”: Só vertel Michele Potgieter vanuit Oekraïne in ‘n opvolggesprek met Mia Spies
00:15:21
55. Wat makeer die weer? Mia Spies praat met klimaatwetenskaplike prof. Francois Engelbrecht wat waarsku dat meer gereelde vloede én droogtes wag
00:29:16
54. “Dit raak net erger en erger”: Mia Spies praat weer met SA’ner in Oekraïne Michele Potgieter, 6 weke sedert Rusland Oekraïne ingeval het
00:13:38
53. Kunstefeeste ontwaak uit Covid-sluimer: Mia Spies gesels met Crispin Sonn, voorsitter van KKNK, die eerste kunstefees wat ná twee jaar terug is in lewende lywe
00:18:48
52. Hoe veilig is dit om te vlieg vandag? Mia Spies vra lugvaartkenner Wouter Botes
00:25:39
51. SA sit op die oorlogdraad: Mia Spies vra prof. Abel Esterhuyse waarom die regering nie standpunt inneem oor die Rusland-Oekraïne-oorlog nie
00:21:36
50. Kommetdieding: Mia Spies praat met Ashwin Reynolds, die eienaar van die “mense se resiesperd” wat die land aan die gons het
00:12:51
49. Rusland-Oekraïne-konflik 101: Mia Spies vra ‘n kenner in internasionale politiek prof. Jo-Ansie van Wyk om die situasie in Oos-Europa uiteen te sit.
00:17:27
48. Rusland-Oekraïne-konflik: Mia Spies praat met ‘n SA’ner in Oekraïne oor vrees en onsekerheid wat heers
00:14:08
47. Dis 2 jaar later: Wanneer kry Covid-19 nou sy ry? Mia Spies vra dr. Jantjie Taljaard, infeksie-siektekenner en hoof van aansteeklike siektes by die Tygerberg-hospitaal
00:23:04
46. Is Wes-Kaap-Bes? Mia Spies vra Wes-Kaap premier Alan Winde oor die ‘semigrasie’ Kaap toe, en ook oor planne én probleme in dié provinsie
00:22:59
45. Pyl SA se ekonomie op ‘n ysberg af…of draai die skip? Ons gesels met Prof Johan Fourie
00:30:34
44. 04/02 - Verdoemende bevindings in 2de Zondo-verslag; Beurtkrag is terug; en Koningin Elizabeth sit 7 dekades op troon
00:11:08
43. 28/01 - Verslapping van regulasies ‘bespreek’; OB ondersoek Cyril-klankgreep; Rentekoers wéér verhoog en Ana saai verwoesting in Afrika
00:08:06
42. 21/01 - Matriekslaagsyfer styg; Dis oorlog tussen Sisulu & Ramaphosa; Vloede ramp verklaar; én Malawiese sanger (92) TikTok-ster
00:11:02
41. 14/01 - Aarto ongrondwetlik verklaar; Terug skool toe…as daar plek is; en SA se nanosatelliete lanseer
00:11:28
40. 10/12 - Covid-gevalle styg; Opvolg-inentings goedgekeur, Onteieningswetsontwerp misluk én Johnny Cash leef voort...in Trompsburg
00:14:12
39. 03/12 - SA se 4de vlaag is hier; Werkloosheid haal nóg 'n rekord én Barbados is wêreld se jongste republiek
00:09:16
38. 26/11 - SA op rooilys weens ‘super’ Covid-variant; Kommer oor kinderontvoerings; DA vat Gauteng metro’s; én Kaapse wind waai woes
00:11:22
37. 19/11 - Eskom hou SA in donker; Rand verswak ná repokoers besluit; én Rasperstemsanger Theuns sterf
00:09:15
36. 12/11 - Ontslape De Klerk sê jammer; Staatskuld in minister se visier, wys ‘mini-begroting’; én Eskom sit ligte aan (vir nou!)
00:10:14
35. 05/11 - Verkiesingsuitslae verklaar, nou moet partye saamwerk, vra Ramaphosa; Nuwe rekord brandstofprys; én SA skrywer wen gesogte Booker-prys
00:10:50
34. 15/10 - Ministers in gyselaarsdrama met militêre veterane; Chaos in Gqeberha; én 90-jarige akteur oudste mens in ruimte
00:11:53
33. 08/10 - Beurtkrag is terug, Britte verwyder SA van reisrooilys; én Tutu word 90.
00:12:17
32. 01/10 - Vlak 1 uiteindelik hier; Koppe rol oor Digital Vibes én 007 is terug...vir die 25ste keer!
00:09:43
31. 24/09 - Volstoom vorentoe met verkiesing; NZ-tragedie: Pa het vergewe; en Beste braaibroodjie bekroon
00:11:53
30. 17/09 - SA terug op Vlak 2; Zuma hoor sy lot én Verkiesing vevroeg matriekeindeksamen
00:10:10
29. 10/09 - Zuma op vrye voete; Verslapping van inperkingsregulasies ‘bespreek’; én ABBA maak Kaapse draai!
00:11:17
28. 03/09 - ‘Inent-paspoorte’ vir SA oorweeg; 8 vas vir fluitjieblaser-moord; én Paralimpiërs “sit ons op wêreldkaart”
00:10:07
27. 27/08 - Bloedbad in Kaboel; NW-premier bedank; en Eers intense kouefront dán lente
00:11:14
26. 20/08 - SA’ner vertel oor “benoude oomblikke” in Afghanistan; Nosiviwe is nuwe speaker; én 18-plussers kan inent
00:10:06
25. 13/08 - “Rooi vlae” oor korrupsie gemis, erken Cyril; Ramptoestand verleng én Winter wys tande
00:13:53
24. 06/08 - Cyril skommel kabinet; EFF ruk op na Phoenix en ‘Hie Kommie Bokke!’
00:14:06
23. 30/07 - Entstowwe vir Afrika!; Ramptoestand in KZN én Schoenmaker is Olimpiese kampioen
00:13:34
22. 23/07 - Dodetal styg ná onluste, Weermag ingeroep oor Taxi-geweld én Beurtkrag & bibberweer is hier
00:11:31
21. 16/07 - Onluste ruk SA; Duisende soldate ontplooi; Miljoen tussen 35-49 al vir inenting geregistreer
00:12:02
20. 09/07 - Tronkdeur klap toe agter Zuma; Word Vlak-4 verleng?; én Haïti-president vermoor
00:16:26
19. 02/07 - Tjoekie wag op Zuma; Padblokkades in Gauteng; én Ons buurland ‘brand’
00:13:38
18. 25/06 - Covid-infeksies klim; Skimpe oor strenger inperking; én Cyril se ‘gesteelde’ iPad sorg vir oorwurm
00:12:30
17. 18/06 - Vlak 3 vir 3de-vlaag wat hard tref; Onnies kry eersdaags entstof én Steeds g’n teken van ‘Tembisa 10-ling’
00:12:13
16. 11/06 - Einde van beurtkrag in sig?; SA in 3de vlaag; en TV-legende gegroet
00:09:49
15. 04/06 - SA-ekonomie toon tekens van herstel; Klag teen Mkhize ingedien; Strop trek nouer om Guptas én olifantbul pak bakkie
00:10:29
14. 28/05 - Ramaphosa praat binnekort; Hofuitspraak nog ʼn slag vir Zuma; Mej. SA nou oop vir transgender-vroue; én Friends hou reünie op kassie
00:12:48
13. 21/05 - Fase 2-inentings stadig uit die blokke; Covid-19-toename kniehalter skolesport; én Twee kouefront bring bibberweer (en sneeu!) die naweek
00:10:20
12. 14/05 - Is 3de Covid-vlaag nou hier, of nie?; Cele sê DNS-krisis hou hom saans wakker; én Israeli-Palestynse konflik op mespunt
00:11:12
11. 07/05 - Ace geskors, toe 'skors' hy Cyril ook; 2 dood in hospitaalbrand én Suid-Afrika kry sy eie Chuck Norris
00:10:29
10. 30/04 - Ramaphosa voor Zondo; Covid-19 inenting gratis vir alle SA'ners; en Oscar-eerste vir SA
00:12:39
9. 23/04 - SA gaan wél vanjaar plaaslike verkiesing hou; Verwoestende brand ruk Kaapstad; en J&J-entstof kry weer groenlig
00:10:54
8. 16/04 - Gebruik van J&J-entstof tydelik opgeskort; Tiener in boelie-video neem eie lewe; Ace drink ook tee by Nkandla en Brittanje se ysterprins gegroet
00:13:54
7. 09/04 - Paasnaweek-padsterftes bekend; Brandstof duurste nog ooit in SA; Kwesbares dalk van volgende maand ingeënt, én Streek gryp in na Mosambiek-bloedbad
00:14:19
6. 02/04 - Paasnaweek-drankreëls veroorsaak verwarring; Bloedbad in ons buurland; Drama by die SAUK; én Duurste brandstofprys nóg in SA kom
00:14:21
5. 26/03 - Kom ‘n Paastyd-inperking?, ‘Shut up’, hoor Zondo én nuwe onteieningswet by laaste hekkie
00:11:38
4. 19/03 - Eskom hou SA (steeds) in donker, studentebetogings kring uit én Hamba kahle koning Goodwill Zwelithini
00:12:34
3. 12/03 - Dis weer Zuma teen Zondo, betoging by Wits en beurtkrag is terug
00:14:19
2. 05/03 - Lê die derde Covid-19-vlaag en wag, en is beamptes in booswigte se visier?
00:11:06
1. 26/02 - Het Covid Jan Taks geknou en weet jy waar Gqeberha is?
00:10:59